Welkom by SUKSES Akademie

Tuisskool Grade R tot 12

Ons bied reeds langer as 12 jaar Tuisskool aan en besit ook voltydse skole deur ons suster maatskappy “Advanced College” wat ook Tuisskool in Engels aanbied. English website - www.advancedcollege.co.za    

Registrasie en fooie: Grade o tot 3 nou slegs R250 pm geen registrasie fooie - Registrasie: Grade R tot 9 

Graad 10 to 12 (Sal by SACAI geregistreer word onder Advanced College) Registrasie en fooie Gr 10 tot 12 

Ons gee vir u en u kind die nodige skedules, take en toetse vir alle grade plus Rapporte.

Klasse is CAPS gebasseer dus kan u kind enige tyd terugkeer na voltydse skole wat dieselfde program en Kurrikulum volg. 

Vir ons studente:GRATIS – Aanlyn WISKUNDE oefeninge om hul punte te verbeter. Vir ouderdomme 6 tot 13

Dit is 'n gratis aanlynprogram om studente te help om hul punte te verbeter met inleidende Wiskunde. Die program kan gebruik word op enige rekenaar of tablet wat 'n internetverbinding het en word deur meer as 1000 skole in Suid-Afrika gebruik. Hierdie program is in Suid-Afrika ontwerp en is ten volle belyn met die CAPS-kurrikulum, en laat gebruikers toe om in Engels of Afrikaans te leer.

Kenmerke vir ouers/tutors:

  • Werkopdragte word outomaties gemerk.
  • Skep individuele leerderverslae van oefeninge en opdragte wat voltooi is.
  • Skep opdragte en stel sperdatums vas, en volg leerders se voltooiing van opdragte.
  • Alle oefeninge is duidelik volgens graad gekategoriseer in CAPS-belynde onderwerpe of terme.
  • Aanpasbare leerfunksies vir leerders wat met sekere konsepte sukkel.

Ouers wat nie tuisskool wil doen nie, maar slegs hierdie aanlyn produkte wil gebruik om kind se punte te verbeter, kan inskryf teen R250 per maand x 11 maande.

Kontak: 0861 26 8883 of 0733 87 6968 (En WhatsApp) epos- admin@sukses.co.za

BOEKE LYS - Bestel by Lindi Tel: 012 546 0701 Sel: 072 268 2237 Epos: beithasefer@absamail.co.za

Inskrywings Vorm Laai vorm af Kontak Ons

Terug Terug na bo